Beskrywing
In Vorms en Kleure vertel Flip ‘n prettige, interaktiewe storie om Flippie en Vriende bekend te stel aan vorms en kleure wat hulle in hul daaglikse lewens kan herken.
Skrywer
Charlotte Ewins
Illustreerders
Riaan Retief en Lindsey van Heerden
Sleutelkenmerke van die reeks sluit in:
- Aantrekkingskrag lê in die helder, vrolike ontwerp
- Gemik op ‘n verskeidenheid ouderdomsgroepe (4–7 jaar)
- Interaktiewe inhoud
- Steun die ontwikkeling van taal en konsepte
- Verskillende tale kan gebruik word om ‘n tweede en derde taal op ‘n nie-bedreigende manier aan te leer