Teenoorgesteldes met Flip, Flippie en Vriende

WAG VIR VOORRAAD
STANDAARDGROOTTE
GROOT BOEK
Prys: R110 Prys: R290
Grootte: 210mm x 250mm Grootte: 296mm x 353mm
Bladsye: 24 Bladsye: 24
Formaat: Landskap Formaat: Landskap
ISBN: 978-0-9921841-6-2 ISBN: 978-0-9947007-4-2
Category:

Description

Beskrywing

In Teenoorgesteldes speel Flip nog ‘n speletjie met Flippie en Vriende en daag hulle uit om die pare te vind.

Skrywer

Charlotte Ewins

Illustreerders

Riaan Retief en Lindsey van Heerden

Sleutelkenmerke van die reeks sluit in:

  • Aantrekkingskrag lê in die helder, vrolike ontwerp
  • Gemik op ‘n verskeidenheid ouderdomsgroepe (4–7 jaar)
  • Interaktiewe inhoud
  • Steun die ontwikkeling van taal en konsepte
  • Verskillende tale kan gebruik word om ‘n tweede en derde taal op ‘n nie-bedreigende manier aan te leer

Additional information

Size

Big Book, Standard

Title

Go to Top