Seisoene van die Jaar met Flip, Flippie en Vriende
Description
Beskrywing
In Seisoene van die Jaar beskryf Flip die prag en pret van die vier seisoene terwyl die name van die twaalf maande van die jaar in die loop van die storie bekendgestel word.
Skrywer
Charlotte Ewins
Illustreerders
Riaan Retief en Lindsey van Heerden
Sleutelkenmerke van die reeks sluit in:
- Aantrekkingskrag lê in die helder, vrolike ontwerp
- Gemik op ‘n verskeidenheid ouderdomsgroepe (4–7 jaar)
- Interaktiewe inhoud
- Steun die ontwikkeling van taal en konsepte
- Verskillende tale kan gebruik word om ‘n tweede en derde taal op ‘n nie-bedreigende manier aan te leer
Additional information
Size | Big Book, Standard |
---|