Kom ons klop die Koronavirus met Flip, Flippie en Vriende
Out of stock
Description
Beskrywing
Flip neem Flippie en Vriende op ’n reis om hulle te leer hoe om hulself en ander teen COVID-19 te beskerm.
Skrywer
Charlotte Ewins
Illustreerders
Riaan Retief en Lindsey van Heerden
Sleutelkenmerke van die reeks sluit in:
- Aantrekkingskrag lê in die helder, vrolike ontwerp
- Gemik op ‘n verskeidenheid ouderdomsgroepe (4–7 jaar)
- Interaktiewe inhoud
- Steun die ontwikkeling van taal en konsepte
- Verskillende tale kan gebruik word om ‘n tweede en derde taal op ‘n nie-bedreigende manier aan te leer
Additional information
Size | Big Book, Standard |
---|