Tyd met Flip, Flippie en Vriende
Out of stock
Description
Beskrywing
Flip maak Flippie en Vriende vertroud met die konsep van tyd met daaglikse aktiwiteite vir elke uur.
Skrywer
Charlotte Ewins
Illustreerders
Riaan Retief en Lindsey van Heerden
Sleutelkenmerke van die reeks sluit in:
- Aantrekkingskrag lê in die helder, vrolike ontwerp
- Gemik op ‘n verskeidenheid ouderdomsgroepe (4–7 jaar)
- Interaktiewe inhoud
- Steun die ontwikkeling van taal en konsepte
- Verskillende tale kan gebruik word om ‘n tweede en derde taal op ‘n nie-bedreigende manier aan te leer
Additional information
Size | Big Book, Standard |
---|