Beskrywing
Flip leer vir Flippie en Vriende wat hulle moet doen om gesond te bly.
Skrywer
Charlotte Ewins
Illustreerders
Riaan Retief en Lindsey van Heerden
Sleutelkenmerke van die reeks sluit in:
- Aantrekkingskrag lê in die helder, vrolike ontwerp
- Gemik op ‘n verskeidenheid ouderdomsgroepe (4–7 jaar)
- Interaktiewe inhoud
- Steun die ontwikkeling van taal en konsepte
- Verskillende tale kan gebruik word om ‘n tweede en derde taal op ‘n nie-bedreigende manier aan te leer