A-B-C met Flip, Flippie en Vriende
Description
Beskrywing
In A-B-C stel Flip die letters van die alfabet aan Flippie en Vriende bekend met ‘n genotvolle baljaardery van A tot Z.
Skrywer
Charlotte Ewins
Illustreerders
Riaan Retief en Lindsey van Heerden
Sleutelkenmerke van die reeks sluit in:
- Aantrekkingskrag lê in die helder, vrolike ontwerp
- Gemik op ‘n verskeidenheid ouderdomsgroepe (4–7 jaar)
- Interaktiewe inhoud
- Steun die ontwikkeling van taal en konsepte
- Verskillende tale kan gebruik word om ‘n tweede en derde taal op ‘n nie-bedreigende manier aan te leer
Additional information
Size | Big Book, Standard |
---|